Tande: ’n Geheime argief

Teeth: A secret archive

  • R van der Merwe Universiteit van die Vrystaat
  • C Lewis Universiteit van die Vrystaat
  • D Codron Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Tande vorm inkrementeel, laag vir laag, sonder enige hermodullering. Stabiele isotope word in hierdie lae vasgevang soos ’n organisme voed. ‘n Hoë-resolusie rekord van isotopiese verandering met verloop van tyd wat fisiologiese, omgewings- of dieetvoorvalle gedurende ’n organisme se leeftyd aandui, word dus in tande bewaar.

Author Biographies

R van der Merwe, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

C Lewis, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

D Codron, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Published
2024-02-14
How to Cite
van der Merwe, R., Lewis, C., & Codron, D. (2024). Tande: ’n Geheime argief. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 42(1), 114. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/999
Section
Referaatopsommings