Integrasie van trofiese vlak met die nisvariasie-hipotese: ’n Vergelyking van individuele nisvariasie tussen soogdierherbivoor- en soogdierkarni voorbevolkings

Integrating trophic level with the niche variation hypothesis: a comparison of individual niche variation between mammal herbivore and carnivore populations

  • C Lewis Universiteit van die Vrystaat
  • D Codron Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Individualisering van nisse is ’n belangrike meganisme waardeur diere vermoedelik die gevolge van mededinging om hulpbronne in beperkende omgewings versag. Dit speel ’n sleutelrol in fenotipiese divergensie binne bevolkings, en dus evolusie deur natuurlike seleksie. Hoe hierdie patroon ontwikkel, is egter nog nie duidelik nie. In hierdie navorsing word die spesifieke hipotese aangespreek wat die evolusie van nis-individualisering onderlê, naamlik die effek van trofiese posisie. Die hoë innamevereiste van herbivore met groot liggame bring hoë soekkostes mee.

Author Biographies

C Lewis, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierekunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

D Codron, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierekunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Published
2024-02-14
How to Cite
Lewis, C., & Codron, D. (2024). Integrasie van trofiese vlak met die nisvariasie-hipotese: ’n Vergelyking van individuele nisvariasie tussen soogdierherbivoor- en soogdierkarni voorbevolkings. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 42(1), 104. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/990
Section
Referaatopsommings