Vooruitskatting van energieverbruik op myne deur gebruikmaking van masjienleertegnieke
Forecasting energy consumption on mines using machine learning techniques
Abstract
Die effektiewe bestuur van energieverbruik in myne is noodsaaklik in die moderne wêreld. Energieverbruik beloop tans meer as 20% van bedryfskoste op Suid-Afrikaanse diep ondergrondse myne. Energie-intensiewe mynaktiwiteite het ook ‘n direkte invloed op die vrylating van kweekhuisgasse. Die akkurate vooruitskatting van energieverbruik skep die geleentheid om talle bestuursverantwoordelikhede te vereenvoudig. Dit sal tot gevolg hê dat verantwoordelikhede soos die opstel van begrotings of die bestuur van energie-intensiteit vinniger en meer effektief kan plaasvind.
Published
2023-02-14
How to Cite
Esterhuizen, L., Schutte, C., Gous, A., Nell, K., & van Laar, J. (2023). Vooruitskatting van energieverbruik op myne deur gebruikmaking van masjienleertegnieke. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 41(1), 122. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/945
Issue
Section
Referaatopsommings