ʼn Ondersoek na die verwantskap tussen die intestinale mikrobioom en ʼn kompulsiewe gedragsfenotipe in die hertmuismodel (deer mouse model) van obsessiewe-kompulsiewe siekte
An investigation into the relationship between the intestinal microbiota and a compulsive phenotype in the deer mouse model of obsessive-compulsive disorder
Abstract
Obsessiewe-kompulsiewe siekte (OKS) word gekenmerk deur aanhoudende, indringende en ongewenste gedagtes (obsessies) en herhalende gedragspatrone (kompulsies). Onlangse navorsing dui op die betrokkenheid van die intestinale mikrobioom in die patogenese van psigiatriese siektes.
Published
2020-03-02
How to Cite
Scheepers, I., Harvey, B., Hemmings, S., Malan-Müller, S., & Wolmarans, D. (2020). ʼn Ondersoek na die verwantskap tussen die intestinale mikrobioom en ʼn kompulsiewe gedragsfenotipe in die hertmuismodel (deer mouse model) van obsessiewe-kompulsiewe siekte. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 226. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/774
Issue
Section
Referaatopsommings