Unieke gedragsfenotipes in die hertmuismodel (deer mouse model) van obsessiewe-kompulsiewe siekte en die reaksie daarvan op serotonergiese en dopamienergiese geneesmiddelbehandeling
Unique behavioural phenotypes in the deer mouse model of obsessive-compulsive disorder (OCD) and its response to serotonergic and dopaminergic drug treatment
Abstract
Slegs 40 tot 60% van pasiënte met obsessiewe-kompulsiewe siekte (OKS) reageer voldoende op eerstelinie-selektiewe serotonienheropnameremmers (SSHRs). Wat egter selfs belangriker is, is dat slegs sowat die helfte van SSHR-weerstandige pasiënte wat vervolgens aanvullende behandeling ontvang, positief daarop reageer.
Published
2020-03-02
How to Cite
Fick, A., Harvey, B., & Wolmarans, D. W. (2020). Unieke gedragsfenotipes in die hertmuismodel (deer mouse model) van obsessiewe-kompulsiewe siekte en die reaksie daarvan op serotonergiese en dopamienergiese geneesmiddelbehandeling. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 208-209. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/768
Issue
Section
Referaatopsommings