Insig in die morfologiese ongelykheid in die selde bewaarde sagteweefselgedeelte van antiark-plakodermvis, Bothriolepis africanaInsig in die morfologiese ongelykheid in die selde bewaarde sagteweefselgedeelte van antiark-plakodermvis, Bothriolepis african
Insight into morphological disparity in the rarely preserved soft tissue portion of antiarch placoderm fish, Bothriolepis africana
Abstract
Daar word vermoed dat die verlies van stertskubbe in verskeie plakodermvis-afstammelinge plaasgevind het, insluitend die antiarkplakodermvisse, Bothriolepis. Plakodermvisfossiele is die mees algemeenste bewaarde oer gewerwelde visoorblyfsels wat voorkom in verskeie Devoon-ouderdom- (360 miljoen jaar oue) afsettingsgebiede.