Groot brande in die Wes-Kaap

Big fires in the Western Cape

  • D Boshoff Noordwes-Universiteit
  • H Chikoore Noordwes-Universiteit

Abstract

Veldbrande kom gereeld in die Wes-Kaap voor. Terwyl die verskillende ekosisteme afhanklik is van brande vir die herlewing van plante, voedingstofsiklusse en die verwydering van dooie organiese materiaal, kan groot brande habitatte beskadig, biodiversiteit verminder en menselewens bedreig.

Author Biographies

D Boshoff, Noordwes-Universiteit

Geo- en Ruimtelike Wetenskappe, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

H Chikoore, Noordwes-Universiteit

Geo- en Ruimtelike Wetenskappe, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

Published
2024-02-14
How to Cite
Boshoff, D., & Chikoore, H. (2024). Groot brande in die Wes-Kaap. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 42(1), 94. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/981
Section
Referaatopsommings