n-de-magswortels van H-selftoegevoegde matrikse
n-th roots of H-selfadjoint matrices
Abstract
Die inwendige produkte in die onbepaalde inwendige produkruimte waarin gewerk word, kan geskryf word in terme van die gewone inwendige produk. Gestel die onbepaalde inwendige produk word deur die omkeerbare selftoegevoegde matriks H bepaal, dan is die onbepaalde inwendige produk van vektore x en y gelyk aan die gewone inwendige produk van Hx en y.
Published
2020-03-02
How to Cite
Van Straaten, M., Theron, F., Janse van Rensburg, D., Groenewald, G., & Ran, A. (2020). n-de-magswortels van H-selftoegevoegde matrikse. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 224. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/781
Issue
Section
Referaatopsommings