Sintese en toepassing van ’n nuwe fluoresserende chemosensor wat ’n triasoolielkumarieneenheid bevat
Synthesis and application of a novel fluorescent chemosensor containing a triazolylcoumarin unit
Abstract
Fluoresserende chemosensors is ’n tegniek om giftige oorgangsmetale en ander anione op te spoor. Chemosensors het in die afgelope paar jaar gewild geword danksy die hoë selektiwiteit, sensitiwiteit en relatiewe lae koste wat daarmee gepaardgaan. Chemosensors kan ook gebruik word vir ontleding in die veld.
Published
2020-03-02
How to Cite
Schoeman, S., & Mama, N. (2020). Sintese en toepassing van ’n nuwe fluoresserende chemosensor wat ’n triasoolielkumarieneenheid bevat. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 228. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/776
Issue
Section
Referaatopsommings