Die Lyapunov-ongelykheid en konveks-inverteerbare keëls
The Lyapunov inequality and convex invertible cones
Abstract
’n Nie-leë deelversameling van ’n vektorruimte word ’n konvekse keël genoem indien die versameling geslote is onder optelling en nie-negatiewe skalering. Vir ’n visuele voorstelling van ’n konvekse keël, dink aan ’n roomyskeël.
Published
2020-03-02
How to Cite
Naudé, A., & Ter Horst, S. (2020). Die Lyapunov-ongelykheid en konveks-inverteerbare keëls. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 213. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/771
Issue
Section
Referaatopsommings