Die lewensiklus van Meloidogyne enterolobii en ander termofiliese Suid-Afrikaanse Meloidogyne spesies: ’n Vergelykende studie
The life cycle of Meloidogyne enterolobii and other thermophilic South African Meloidogyne species: a comparative study
Abstract
Die knopwortelaalwurmspesie Meloidogyne enterolobii kom in plaaslike produksiegebiede, waar graan, groente en vrugte geproduseer word, voor. Dit is reeds in 1997 in die wortels van koejawelbome (Mbombela-omgewing) gevind, maar geen studies oor die lewensiklus en voortplantingspotensiaal van plaaslike bevolkings is egter gedoen nie.
Published
2020-03-01
How to Cite
Collett, R., Daneel, M., & Fourie, H. (2020). Die lewensiklus van Meloidogyne enterolobii en ander termofiliese Suid-Afrikaanse Meloidogyne spesies: ’n Vergelykende studie. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 202. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/761
Issue
Section
Referaatopsommings