Die gemeenskapsbaseerde oplossingsraamwerk as hulpmiddel vir die gebruik van inligting- en kommunikasietegnologie in ontwikkelingsprojekte
The community based solutions framework as an aid for the use of information and communication technology in development projects
Abstract
Die gebruik van inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) in ontwikkelingsprojekte word gekortwiek erersyds deur ’n oormatige fokus op tegnologie en andersyds deur ’n toenemende neiging van sosiale studies om verduidelikende teorie te skep sonder om tegnologie aan te spreek. Die kombinasie van hierdie areas van kritiek veroorsaak onbetrokkenheid van die ontvangergemeenskap en ’n gebrek aan insig in die gemeenskap se wêreldbeskouing.
Published
2019-07-17
How to Cite
Grobler, M., & De Villiers, C. (2019). Die gemeenskapsbaseerde oplossingsraamwerk as hulpmiddel vir die gebruik van inligting- en kommunikasietegnologie in ontwikkelingsprojekte. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 37(1), 124. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/697
Issue
Section
Referaatopsommings