Perowskiete van alkalimetaalhaliedhibriede: Strukture en eienskappe
Hybrid halide alkali metal perovskites: Structures and properties
Abstract
Die veld van hibriedmetaalhaliedperowskiet-materiale het uitgebreide aandag oor die afgelope twee dekades geniet, spesifiek na aanleiding van die toepassing van die materiale in opto-elektroniese tegnologie, soos perowskiet-sonselle.