TY - JOUR AU - Wouter van der Spoel Badenhorst AU - M Potgieter AU - H Krieg AU - D Van der Westhuizen PY - 2019/07/18 Y2 - 2024/03/29 TI - Elektrolitiese uraanstroping JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 37 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - UR - http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/711 AB - Herwinning van uraan word tradisioneel deur middel van vloeistof-vloeistof ekstraksie uitgevoer, maar weens verskeie voordele kan pertraksietegnieke alternatiewelik gebruik word. Die beperking van die pertraksietegniek ten opsigte van uraanstroping, sluit ’n lae verdelingskoëffi siënt tussen die gelaaide organiese fase en die verdunde afstroopoplossing in (Alibrahim & Shlewit 2007). Die tradisionele manier om hierdie probleem te oorkom, is die gebruik van meervoudige afstroopstappe wat tot groot hoeveelhede afval lei. ER -