TY - JOUR AU - Luki-Marié Scheepers AU - V Maharaj AU - M Selepe PY - 2019/07/18 Y2 - 2024/03/28 TI - Die identifisering en isolering van potensiële bioaktiewe verbindings afkomstig van <i>Hypoestes aristata</i> deur middel van gekoppelde moderne masjinerie JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 37 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - UR - http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/707 AB - Wêreldwyd is 70% van die medisyne wat op die mark beskikbaar is, op een of ander wyse van plante afkomstig. Deur raadpleging van tradisionele kenners oor die medisinale gebruik van plante, is 27 Suid-Afrikaanse plante in 2016 ondersoek vir bioaktiwiteit teen sensitiewe Leukemia (CCRF-CEM) en medikasiebestande Leukemia sellyne (CEM/ADR5000). Vir die bioaktiwiteit van Hypoestes aristata, is (IK50) onderskeidelik bepaal as 2.28 ±0.16 μg/mL en 3.8 ±1.5 μg/mL. ER -