TY - JOUR AU - S. Maharaj AU - C. Huyser PY - 2012/06/08 Y2 - 2024/03/29 TI - Die voorkoms van seksuele oordraagbare infeksies in pasi�nte wat deelneem aan die geassisteerde reproduktiewe program JF - Suid-Afrikaans Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</i> JA - SATNT VL - 31 IS - 1 SE - Referaatopsommings DO - 10.4102/satnt.v31i1.307 UR - http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/334 AB - Seksueel oordraagbare infeksies (SOIs) is �noorsaak van verskeie gesondheidsprobleme. Seksueeloordraagbare siektes affekteer die seksuele welsyn en reproduktiewe funksie van individue enpaartjies. Die diagnose en effektiewe kliniese bestuur van SOIs kan lei tot verbeterde seksuele en reproduktiewe gesondheidsuitkomste van paartjies op soek na infertiliteitsbehandeling. ER -