Ontwikkeling van ‘n samevattende generatormodel vir kardioïedmodellering in rigtingstatistiek

A unifying generator for cardioid modelling in circular statistics

  • D M van Wyk Universiteit van Pretoria
  • A Bekker Universiteit van Pretoria
  • J T Ferreira Universiteit van Pretoria
  • M Arashi Universiteit van Pretoria

Abstract

Rigtingstatistiek dra by tot die ontginning van betekenisvolle resultate in ’n wye reeks navorsingsvelde, insluitend meteorologie en geologie. Anders as in die lineêre wêreld word datapunte uitgedruk as rigtings in twee of meer dimensies wat rondom ’n gekose nulrigting geroteer word. Die aard van rigtingstatistiek eis andersoortige benaderings vir data-analise, teenoor die statistiese gereedskap vir die lineêre ruimte (Mardia 2000).

Author Biographies

D M van Wyk, Universiteit van Pretoria

Departement Statistiek, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

A Bekker, Universiteit van Pretoria

Departement Statistiek, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

J T Ferreira, Universiteit van Pretoria

Departement Statistiek, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

M Arashi, Universiteit van Pretoria

Departement Statistiek, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Published
2023-02-14
How to Cite
van Wyk, D., Bekker, A., Ferreira, J., & Arashi, M. (2023). Ontwikkeling van ‘n samevattende generatormodel vir kardioïedmodellering in rigtingstatistiek. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 41(1), 134. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/957
Section
Referaatopsommings