Oorsig van die superorde Cladocera (Branchiopoda) in die Vrystaatprovinsie

Review of the superorder Cladocera (Branchiopoda) in the Free State Province

  • A X Kruger Universiteit van die Vrystaat
  • C Jansen van Rensburg Universiteit van die Vrystaat
  • L L van As Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Varswaterekostelsels word nie voldoende bestudeer nie en word dus ook nie goed verstaan nie. Behoorlike wetenskaplike kennis van die totale spesiediversiteit binne hierdie ekostelsels ontbreek, veral vir kleiner ongewerweldes soos soöplankton. Soöplankton speel ‘n belangrike rol in watervoedselwebbe, met 10% van verteenwoordigers van die krustaseë wat in varswaterhabitats voorkom. Dit sluit byna 500 spesies van die subklas Branchiopoda met 15 families van die superorde Cladocera in.

Author Biographies

A X Kruger, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

C Jansen van Rensburg, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

L L van As, Universiteit van die Vrystaat

Departement Dierkunde en Entomologie, Universiteit van die Vrystaat, Suid-Afrika

Published
2023-02-14
How to Cite
Kruger, A., Jansen van Rensburg, C., & van As, L. (2023). Oorsig van die superorde Cladocera (Branchiopoda) in die Vrystaatprovinsie. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 41(1), 125. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/948
Section
Referaatopsommings