Mengel van stireenbutadieenrubber/natuurlike rubber met grafeeninsluiting (BR/NR/GE): ’n Oorsig

Blend of Styrene Butadiene Rubber/Natural Rubber with Graphene Inclusion (BR/NR/GE): A review

  • R S Mohlamonyane Tshwane University of Technology
  • E R Sadiku Tshwane Universiteit van Technologie
  • S S Ray DWT/WNNR Nasionale Sentrum vir Nanogestruktureerde Materiale (NSNSM)
Keywords: natuurlike rubber, sintetiese rubber, grafeen, bymiddel/vulstof

Abstract

Rubber word in verskillende omgewingstoestande gebruik. Omdat hulle intrinsiek hoogs elasties is maar oor relatief lae sterkte beskik, kan rubber nie sommige van die spannings wat daarop uitgeoefen word, doeltreffend weerstaan nie. Ten einde die elektriese geleidingsvermoë, styfheid en termiese sterkte van natuurlike en sintetiese rubbermengels te verbeter, kan grafeen ’n geskikte kandidaat wees om as bymiddel/vulstof gebruik te word. Hierdie studie bied ’n oorsig van die invloed van die mengeltegnieke wat gebruik word, van mengbaarheid, en van hoe grafeen in mengels van stireenbutadieenrubber (SBR)/natuurlike rubber (NR) geïnkorporeer kan word.

Author Biographies

R S Mohlamonyane, Tshwane University of Technology

Instituut vir Nano-ingenieurswesenavorsing (ININ), Departement Chemiese, Metallurgiese en Materiaalingenieurswese, Tshwane Universiteit van Technologie, Suid-Afrika

E R Sadiku, Tshwane Universiteit van Technologie

Instituut vir Nano-ingenieurswesenavorsing (ININ), Departement Chemiese, Metallurgiese en Materiaalingenieurswese, Tshwane Universiteit van Technologie, Suid-Afrika

S S Ray, DWT/WNNR Nasionale Sentrum vir Nanogestruktureerde Materiale (NSNSM)

DWT/WNNR Nasionale Sentrum vir Nanogestruktureerde Materiale (NSNSM), en Departement Toegepaste Chemie, Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika

Published
2022-10-17
How to Cite
Mohlamonyane, R., Sadiku, E., & Ray, S. (2022). Mengel van stireenbutadieenrubber/natuurlike rubber met grafeeninsluiting (BR/NR/GE): ’n Oorsig. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 41(1), 58-63. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/925
Section
Oorspronklike Navorsing