Die herwinningstelling met toepassing op risikobestuur
The recovery theorem with application to risk management
Keywords:
herwinningstelling, toepassing, risikobestuur
Abstract
Die vooruitblik op fi nansiële sekuriteitsregte is ‘n aantreklike metode om bewegings in batepryse te modelleer. In hierdie studie is die vooruitskattingsverdeling uit sekuriteitsregte beraam en dan vir risikovooruitskatting gebruik.
Published
2021-02-23
How to Cite
Van Appel, V., & Maré, E. (2021). Die herwinningstelling met toepassing op risikobestuur. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 39(1), 133. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/830
Issue
Section
Referaatopsommings