Gelyktydige evaluasie van katalisators op miniatuurskaal

Simultaneous evaluation of catalysts on a miniature scale

  • Kariska Potgieter Universiteit van Johannesburg
  • A Aimon Universiteit van Johannesburg
  • F von Delft Universiteit van Johannesburg
  • E Smit Universiteit van Johannesburg
  • R Meijboom Universiteit van Johannesburg
Keywords: gelyktydige evaluasie, katalisators, miniatuurskaal

Abstract

Katalisators kan byna oral in die natuur gevind word en speel ’n baie belangrike rol in lewende selle, asook vir mensgemaakte ingenieurswese toepassings. Katalisators word byvoorbeeld in motoruitlaatpype, die kosbedryf, vir die sintese van medisyne en brandstowwe en vir lugen watersuiweringsisteme gebruik. Katalisators bestaan uit komplekse metaal en organiese molekules, en as gevolg van die kompleksiteit is dit amper onmoontlik om ’n katalisator se aktiwiteit te voorspel. Dit maak die sintese van katalisators ook moeilik. Daarom is die ontwikkelingsproses van nuwe katalisators ingewikkeld en kan dit jare neem om nuwe katalisators te ontdek.

Author Biographies

Kariska Potgieter, Universiteit van Johannesburg

Departement Chemiese Wetenskappe, Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika

A Aimon, Universiteit van Johannesburg

Departement Chemiese Wetenskappe, Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika

F von Delft, Universiteit van Johannesburg

Departement Chemiese Wetenskappe, Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika

E Smit, Universiteit van Johannesburg

Departement Chemiese Wetenskappe, Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika

R Meijboom, Universiteit van Johannesburg

Departement Chemiese Wetenskappe, Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika

Published
2021-02-23
How to Cite
Potgieter, K., Aimon, A., von Delft, F., Smit, E., & Meijboom, R. (2021). Gelyktydige evaluasie van katalisators op miniatuurskaal. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 39(1), 129. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/826
Section
Referaatopsommings