Feromone van die denneboom-pou-oogmot
Pheromones of the pine tree emperor moth
Abstract
Insekte kommunikeer met afskeidings in die gasfase. Chemiese stowwe word deur ’n individuele insek geproduseer en in die omgewing afgeskei, en reseptore op die ontvanger se antennas neem die sein waar.
Published
2020-03-02
How to Cite
Scheepers, L., Slippers, B., Bouwer, M., & Rohwer, E. (2020). Feromone van die denneboom-pou-oogmot. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 227. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/783
Issue
Section
Referaatopsommings