Evaluasie van skoner vertaalgeheues
Evaluation of cleaner translation memories
Abstract
Rekenaars kan ’n nuttige rol speel in vertaling. Twee benaderings is vertaalgeheuestelsels en masjienvertaalstelsels. By hierdie twee tegnologieë word ’n vertaalgeheue gebruik – ’n tweetalige versameling vorige vertalings.
Published
2020-03-02
How to Cite
Wolff, F., Pretorius, L., & Buitelaar, P. (2020). Evaluasie van skoner vertaalgeheues. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 225. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/782
Issue
Section
Referaatopsommings