Vergelyking van die parasietgemeenskapsamestelling van Xenopus laevis (Anura: Pipidae) tussen gasheerbevolkings regoor die wêreld
Comparison of the parasite communities of Xenopus laevis (Anura: Pipidae) across its global distribution
Abstract
Tydens die Antroposeen neem party spesies se bevolkingsgetalle dramaties af, terwyl ander spesies ongekende uitbreiding beleef. Die gewone platanna, Xenopus laevis (Anura: Pipidae), en sy parasiete bied ’n ideale model om die lot van suksesvolle indringerspesies te bestudeer.
Published
2020-03-02
How to Cite
Schoeman, A., & Du Preez, L. (2020). Vergelyking van die parasietgemeenskapsamestelling van Xenopus laevis (Anura: Pipidae) tussen gasheerbevolkings regoor die wêreld. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 217. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/775
Issue
Section
Referaatopsommings