Mikrobiologiese kwaliteit en veiligheid van vars produkte: Rede tot kommer?
Microbiological quality and safety of fresh produce: Reason for concern?
Abstract
In Suid-Afrika word vars groente deur kommersiële kleinhandelaars en straatverkopers, asook by boeremarkte, verhandel. Landbou-uitvoere speel ’n kernrol in die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daar word toenemend na ander Afrikalande, asook na Asië, Europa en die Midde-Ooste, uitgevoer.
Published
2020-03-02
How to Cite
Richter, L., Du Plessis, E., Duvenhage, S., & Korsten, L. (2020). Mikrobiologiese kwaliteit en veiligheid van vars produkte: Rede tot kommer?. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 215-216. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/773
Issue
Section
Referaatopsommings