Die geologie van ’n gebied in die Kangogroep
The geology of an area in the Cango Group
Abstract
Die geologie van die Kangogroep, geleë 27 km noord van Oudtshoorn, verteenwoordig ’n ingewikkelde opeenvolging wat uit karbonaat en silisiklastiese gesteentes bestaan. Daar bestaan verskeie navorsingsvrae oor die stratigrafie, sedimentologie en struktuur van die gebied. Hierdie opeenvolging vorm deel van die Saldania-gordel, wat tydens die Neoproterosoïkum tot vroeë Palaosoïkum gevorm het.
Published
2020-03-02
How to Cite
Nel, R., Odendaal, A., Germs, G., & Praekelt, H. (2020). Die geologie van ’n gebied in die Kangogroep. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 214. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/772
Issue
Section
Referaatopsommings