Doeltreffende identifikasie van poenskop Bonsmaraen Drakensberger- vleisbeeste met behulp van DNS-tegnologie
Efficient identification of polled Bonsmara and Drakensberger beef cattle breeds using DNA technology
Abstract
Beeste wat geneties horingloos is (poenskop), het verskeie voordele, soos dat hulle makliker is om te hanteer en te vervoer, minder spasie in voerkrale benodig en ook dat hulle risiko van beserings, kneusings en potensiële karkasskade minder is, wat derhalwe ekonomiese verliese beperk.
Published
2020-03-02
How to Cite
Grobler, R., Visser, C., & Van Marle-Köster, E. (2020). Doeltreffende identifikasie van poenskop Bonsmaraen Drakensberger- vleisbeeste met behulp van DNS-tegnologie. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 210-211. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/769
Issue
Section
Referaatopsommings