59Co KMR vir die studie van die koördinasie en supramolekulêre chemie van Co(III)- komplekse van N,N-dialkiel-N’-asiel(ariel)tioureas
59Co NMR for the study of the coordination and supramolecular chemistry of Co(III) complexes of N,N-dialkyl-N’-acyl(aroyl)thioureas:
Abstract
Kobalt-59 is ’n KMR (kern magnetiese resonans) aktiewe kern met ’n natuurlike voorkoms van 100% en ’n hoë magnetiese sensitiwiteit van ongeveer 1572, relatief tot die meer algemeen aanvaarde KMR aktiewe kern, koolstof-13.
Published
2020-03-01
How to Cite
Barnard, I., & Koch, K. (2020). 59Co KMR vir die studie van die koördinasie en supramolekulêre chemie van Co(III)- komplekse van N,N-dialkiel-N’-asiel(ariel)tioureas. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 196-197. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/758
Issue
Section
Referaatopsommings