Identifikasie en beskrywing van ’n onbekende Spinitectus sp. van Clarias gariepinus ingesamel in die Vaaldam, Suid-Afrika
Identification and description of a Spinitectus sp. collected from Clarias gariepinus in the Vaal Dam, South Africa
Abstract
Spinitectus is ’n genus van parasitiese nematode wat aan die familie Rhabdochonidae behoort, wat gekenmerk word deur die teenwoordigheid van ringe skerp stekels wat posteriorwaarts in grootte verklein.
Published
2020-03-01
How to Cite
Austin, L., Dos Santos, Q., & Avenant-Oldewage, A. (2020). Identifikasie en beskrywing van ’n onbekende Spinitectus sp. van Clarias gariepinus ingesamel in die Vaaldam, Suid-Afrika. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 38(1), 195. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/757
Issue
Section
Referaatopsommings