Kinetiese analise en katalitiese aktiwiteit van metaal nanopartikels en mesoporeuse metaaloksiede op geselekteerde modelreaksies

Kinetic analysis and catalytic activity of metal nanoparticles and mesoporous metal oxides on selected model reactions

  • Morena S Xaba Universiteit van Johannesburg
  • R Meijboom Universiteit van Johannesburg

Abstract

Die katalitiese sisteme wat huidig vir industriële chemiese reaksies gebruik word, is meestal van ‘n heterogene aard, en kan herwin word en ook meer as een maal gebruik word sonder ‘n verlies aan aktiwiteit. Behalwe vir heterogene katalitiese sisteme, is daar ook homogene katalitiese sisteme wat gebruik kan word om reaksies meer selektief te maak en om sodende beter aktiwiteit te kry. Die doel van hierdie studie is om ‘n homogene metaal-nanopartikelkatalis in ‘n heterogene sisteem te omskep, ten einde die kinetika en meganisme van die reaksie te kan verstaan en te verduidelik.

Author Biographies

Morena S Xaba, Universiteit van Johannesburg

Departement Chemie, Universiteit van Johannesburg

R Meijboom, Universiteit van Johannesburg

Departement Chemie, Universiteit van Johannesburg

Published
2019-07-19
How to Cite
Xaba, M., & Meijboom, R. (2019). Kinetiese analise en katalitiese aktiwiteit van metaal nanopartikels en mesoporeuse metaaloksiede op geselekteerde modelreaksies. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 147. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/714
Section
Referaatopsommings