Die identifisering en isolering van potensiële bioaktiewe verbindings afkomstig van <i>Hypoestes aristata</i> deur middel van gekoppelde moderne masjinerie
The identification and isolation of potential bioactive compounds from <i>Hypoestes aristata</i> by means of hyphenated modern instrumentation
Abstract
Wêreldwyd is 70% van die medisyne wat op die mark beskikbaar is, op een of ander wyse van plante afkomstig. Deur raadpleging van tradisionele kenners oor die medisinale gebruik van plante, is 27 Suid-Afrikaanse plante in 2016 ondersoek vir bioaktiwiteit teen sensitiewe Leukemia (CCRF-CEM) en medikasiebestande Leukemia sellyne (CEM/ADR5000). Vir die bioaktiwiteit van Hypoestes aristata, is (IK50) onderskeidelik bepaal as 2.28 ±0.16 μg/mL en 3.8 ±1.5 μg/mL.
Published
2019-07-18
How to Cite
Scheepers, L.-M., Maharaj, V., & Selepe, M. (2019). Die identifisering en isolering van potensiële bioaktiewe verbindings afkomstig van <i>Hypoestes aristata</i> deur middel van gekoppelde moderne masjinerie. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 37(1), 137-138. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/707
Issue
Section
Referaatopsommings