Amidasie van die trisikliese 5,6-dimetoksie-8Hindeno[ 1,2-d]tiazol-2-amien raamwerk met N-bensiel ringe as potensiële inhibeerders vir asetiel cholienesterase in Alzheimer se siekte

Amidation of the tricyclic 5,6-dimethoxy-8H-indeno [1,2-d]thiazol-2-amine scaffold with N-benzyl groups as potential inhibitors of acetylcholinesterase in Alzheimer’s disease

  • A Michelle Reinhardt Universiteit van Pretoria
  • D G Van Greunen Universiteit van Pretoria
  • J L Panayides CSIR Biosciences
  • Darren L Riley Universiteit van Pretoria

Abstract

Alzheimer se siekte (AS) is een van die hoofoorsake van die verlies aan geheue- en kognitiewe funksie en affekteer jaarliks ongeveer agtien miljoen pasiënte. AS het ’n sterftesyfer van 89%. Die koste van behandeling van AS in die VSA beloop huidig meer as $172 biljoen per jaar. AS is meer algemeen in persone ouer as 65 jaar en word meer algemeen in ontwikkelende lande aangetref. AS is ’n progressiewe siekte wat agteruitgang van die breinfunksie en neurone veroorsaak (Jin et al 2011). Neurone kommunikeer deur middel van chemiese impulse by sinapse. Hierdie kommunikasie word in AS pasiënte vertraag as gevolg van skade aan die sinaptiese funksies. Verskeie medikasies vir AS is ontwikkel en goedgekeur deur die Voedselen Dwelmadministrasie van die VSA, naamlik: Donepezil, Galantamine en Rivastigmine.

Author Biographies

A Michelle Reinhardt, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria

D G Van Greunen, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria

J L Panayides, CSIR Biosciences

Pioneer Health Sciences, CSIR Biosciences

Darren L Riley, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria

Published
2019-07-17
How to Cite
Reinhardt, A., Van Greunen, D., Panayides, J., & Riley, D. (2019). Amidasie van die trisikliese 5,6-dimetoksie-8Hindeno[ 1,2-d]tiazol-2-amien raamwerk met N-bensiel ringe as potensiële inhibeerders vir asetiel cholienesterase in Alzheimer se siekte. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 132-133. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/703
Section
Referaatopsommings