Die invloed van omgewingsrelevante konsentrasies van die plaagdoders aldrin en methoxychlor op die gesondheid van die skerptand barber, <i>Clarias gariepinus</i>

The effect of environmentally relevant concentrations of the pesticides aldrin and methoxychlor on the health status of the sharptooth catfish, Clarias gariepinus

  • Helené J Coetzee Universiteit van Johannesburg
  • J Das Neves Universiteit van Johannesburg
  • I E J Barnhoorn Universiteit van Venda
  • G M Wagenaar Universiteit van Johannesburg

Abstract

Aldrin en methoxychlor is plaagdoders waarvan konsentrasies onlangs in die Albasini Dam (Limpopo Provinsie) gemeet is. Die teenwoordigheid van aldrin was onverwags, aangesien hierdie plaagdoder deur die UNEP Stockholm Konfensie in 2004 verban is. Aldrin is ’n organiese chloorverbinding wat nekrose in die lewer en niere van visse veroorsaak. Onvoldoende inligting is oor die registrasie en die gevolge van methoxychlor op visse in Suid-Afrika beskikbaar.

Author Biographies

Helené J Coetzee, Universiteit van Johannesburg

Departement Dierkunde, Universiteit van Johannesburg

J Das Neves, Universiteit van Johannesburg

Departement Dierkunde, Universiteit van Johannesburg

I E J Barnhoorn, Universiteit van Venda

Departement Dierkunde, Universiteit van Venda

G M Wagenaar, Universiteit van Johannesburg

Departement Dierkunde, Universiteit van Johannesburg

Published
2019-07-17
How to Cite
Coetzee, H., Neves, J., Barnhoorn, I., & Wagenaar, G. (2019). Die invloed van omgewingsrelevante konsentrasies van die plaagdoders aldrin en methoxychlor op die gesondheid van die skerptand barber, <i>Clarias gariepinus</i>. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 118. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/693
Section
Referaatopsommings