Dismorfisme van menslike oösiete gedurende virtuele tydsverloopmonitering: Die gevolge van gladde endoplasmiese retikulum komplekse

Morphological anomalies in human oocytes with time-lapse monitoring: The consequence of smooth endoplasmic reticulum clusters

  • Morné Bakker Universiteit van Pretoria
  • A H Sims Universiteit van Pretoria
  • G M Boshoff Universiteit van Pretoria
  • C Huyser Universiteit van Pretoria

Abstract

Die morfologiese eienskappe van ’n menslike eiersel (oösiet) is een van die belangrikste faktore in ’n suksesvolle geassisteerde reproduktiewe siklus. Oösiete met gladde endoplasmiese retikulum komplekse (GER) word met swakker embrio-kwaliteit en laer implantasiesyfers geassosieer. Studies debatteer steeds die presiese rol van die GER-komplekse in die ontwikkeling van pre-implantasie embrio’s. Dit is onduidelik of die verskynsel van abnormaliteite as gevolg van ovariële stimulasieprotokolle voorkom of eerder ’n inherente sub-optimale oösiet kohort verteenwoordig. Die doel van die hierdie studie was om die implikasies van GER-komplekse
in die morfologiese ontwikkeling van embrio’s asook gevolglike biochemiese swangerskapuitkomste te evalueer.

Author Biographies

Morné Bakker, Universiteit van Pretoria

Reproduktiewe Biologie Laboratorium, Departement Obstetrie en Ginekologie, Steve Biko Akademiese Hospitaal, Universiteit van Pretoria

A H Sims, Universiteit van Pretoria

Reproduktiewe Biologie Laboratorium, Departement Obstetrie en Ginekologie, Steve Biko Akademiese Hospitaal, Universiteit van Pretoria

G M Boshoff, Universiteit van Pretoria

Reproduktiewe Biologie Laboratorium, Departement Obstetrie en Ginekologie, Steve Biko Akademiese Hospitaal, Universiteit van Pretoria

C Huyser, Universiteit van Pretoria

Reproduktiewe Biologie Laboratorium, Departement Obstetrie en Ginekologie, Steve Biko Akademiese Hospitaal, Universiteit van Pretoria

Published
2019-07-17
How to Cite
Bakker, M., Sims, A., Boshoff, G., & Huyser, C. (2019). Dismorfisme van menslike oösiete gedurende virtuele tydsverloopmonitering: Die gevolge van gladde endoplasmiese retikulum komplekse. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 115. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/691
Section
Referaatopsommings