Die translokasie sukses van Frithia humilis Burgoyne, �n bedreigde vetplant spesie: Voorlopige resultate

  • E. Kruger
  • S.J. Siebert

Abstract

Frithia humilisis `n miniatuur sukkulente vensterplant spesie, endemies aan �n area tussenBronkhorstspruit (Gauteng) en Witbank (Mpumalanga). In 2009 is dit tot �n bedreigde spesieverklaar (endangered, volgens die Rooi Data Lys van Suid-Afrikaanse Plante) vanwe� die beperkteverspreiding, asook die hewige bedreiging wat steenkool-mynbou-aktiwiteite in daardie gebied inhou. Slegs nege populasies is tans bekend.

Author Biographies

E. Kruger
School of Environmental Sciences and Development,Botany
S.J. Siebert
School of Environmental Sciences and Development,Botany
Published
2012-05-28
How to Cite
Kruger, E., & Siebert, S. (2012). Die translokasie sukses van Frithia humilis Burgoyne, �n bedreigde vetplant spesie: Voorlopige resultate. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.333
Section
Referaatopsommings