Kalsiumfosfaatsteiers vir beenweefsel herstel toepassings - <i>in vitro<i/> karakterisering

  • Ilse Wepener
  • W. Richter
  • Annie Joubert

Abstract

Konvensioneel was sterk, bio-inerte material nog altyd die fokus vir beenvervanging enbeenherstel. Bioaktiwiteit van huidige vervangingsmateriale benodig verbetering om vinniger herstel en beter been herkonstruksie in die pasi�nt te verseker.

Author Biographies

Ilse Wepener
Materials Science &Manufacturing; Department of Physiology
W. Richter
The Council for Scientific and Industrial Research
Annie Joubert
Department of Physiology
Published
2012-05-23
How to Cite
Wepener, I., Richter, W., & Joubert, A. (2012). Kalsiumfosfaatsteiers vir beenweefsel herstel toepassings - <i>in vitro<i/> karakterisering. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.317
Section
Referaatopsommings