Opname en DNS strepieskodering van weekdiere en mosselkrewels van Robbeneiland

  • F.H. van der Bank
  • R. Greenfield

Abstract

Die Mollusca is die tweede grootste dierfilum. Dit sluit meer as 35 000 fossiel en 100 000 lewendespesies in. Die doel van hierdie studie was om ´┐Żn opname te maak van die mosselkrewels, inheemse en uitlandse slakspesies op die eiland.

Author Biographies

F.H. van der Bank
African Centre for DNA Barcoding, Departmentof Zoology
R. Greenfield
African Centre for DNA Barcoding, Departmentof Zoology
Published
2012-05-23
How to Cite
van der Bank, F., & Greenfield, R. (2012). Opname en DNS strepieskodering van weekdiere en mosselkrewels van Robbeneiland. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.313
Section
Referaatopsommings