Die effek van Bt-toksiene op die lengte en morfologiese ontwikkeling van Xenopus laevis paddavissies

  • J.L. Zaayman
  • L. du Preez
  • Johnie van den Berg

Abstract

Geneties gemodifiseerde mielies word wyd in Suid-Afrika geplant en druk die Bt-toksienCry1Ab (Bt-mielies) uit. Oesreste van Bt-mielies eindig dikwels in akwatiese ekostelsels op waar akwatiese organismes aan die Cry1Ab toksien blootgestel word.

Author Biographies

J.L. Zaayman
School of Environmental Sciences and Development
L. du Preez
School of Environmental Sciences and Development
Johnie van den Berg
School of Environmental Sciences and Development
Published
2012-05-23
How to Cite
Zaayman, J., du Preez, L., & van den Berg, J. (2012). Die effek van Bt-toksiene op die lengte en morfologiese ontwikkeling van Xenopus laevis paddavissies. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.296
Section
Referaatopsommings