Histopatologiese veranderinge in die lewer van twee varswater visspesies in die Roodekopjesdam, Noordwes Provinsie: Voorlopige resultate

  • Byron M. Bester
  • J. C. van Dyk
  • G. M. Wagenaar

Abstract

Die Bojanala Platinum distrik in the Noordwes Provinsie is �n gevestigde myn- en landbougebied in Suid-Afrika. Myn- en landbou aktiwiteite lei tot die besoedeling van naasliggende riviere en damme hoofsaaklik as gevolg van besoedelde afloopwater.

Author Biographies

Byron M. Bester
Department of Zoology
J. C. van Dyk
Department of Zoology
G. M. Wagenaar
Department of Zoology
Published
2012-04-02
How to Cite
Bester, B., van Dyk, J., & Wagenaar, G. (2012). Histopatologiese veranderinge in die lewer van twee varswater visspesies in die Roodekopjesdam, Noordwes Provinsie: Voorlopige resultate. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.295
Section
Referaatopsommings