Effek van selektiewe endokrien-steurende chemiese stowwe op geen-ekspressie en manlike urogenitale sisteem ontwikkeling in rotte

  • Sean M. Patrick
  • C. (Tiaan) de Jager
  • M. (Riana) S. Bornman
  • Annie M. Joubert

Abstract

Endokrien-steurende chemiese stowwe (EDCs) het die vermo� om liggaamlike prosesse, watdeur hormone beheer word, te versteur. Dit kan abnormale ontwikkeling tot gevolg h�. Watverbasend is, is dat hierdie chemiese stowwe in algemene gebruik was en sommige van hulle word nog steeds in ons omgewings gebruik.

Author Biographies

Sean M. Patrick
School of Healty Systems and Public Health
C. (Tiaan) de Jager
School of Healty Systems and Public Health
M. (Riana) S. Bornman
Department of Urology
Annie M. Joubert
Department of Physiology
Published
2012-03-06
How to Cite
Patrick, S., de Jager, C. (Tiaan), Bornman, M. (Riana), & Joubert, A. (2012). Effek van selektiewe endokrien-steurende chemiese stowwe op geen-ekspressie en manlike urogenitale sisteem ontwikkeling in rotte. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.284
Section
Referaatopsommings

Most read articles by the same author(s)