Gebruik van die Suid-Afrikaanse medisinale plant, Gunnera perpensa, in ’n soeke na potensiële SARS-CoV-2-behandelings

Use of the South-African medicinal plant, Gunnera perpensa, in search of potential treatments for SARS-CoV-2

  • I Wessels Universiteit van Pretoria
  • L Invernizzi Universiteit van Pretoria
  • V J Maharaj Universiteit van Pretoria

Abstract

Die doel van hierdie projek was om G. perpensa te ondersoek vir nuwe verbindings wat potensiaal toon in die behandeling van Covid-19. Hierdie doel is bereik deur van ’n hoë-deurset-sisteem gebruik te maak vir die vinnige identifisering en isolasie van verbindings waarvan die aktiwiteit teen Covid-19 met behulp van biologiese toetse vasgestel is.

Author Biographies

I Wessels, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

L Invernizzi, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

V J Maharaj, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Published
2024-02-14
How to Cite
Wessels, I., Invernizzi, L., & Maharaj, V. (2024). Gebruik van die Suid-Afrikaanse medisinale plant, Gunnera perpensa, in ’n soeke na potensiële SARS-CoV-2-behandelings. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 42(1), 117. Retrieved from http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1002
Section
Referaatopsommings